Religious

<
NG Kerk Worcester Oos
NG Kerk Worcester Oos
NG Kerk Worcester Oos
NG Kerk Worcester Oos
NG Kerk Worcester Oos
77 Murray Street, Worcester, 6849, South Africa
Eredienstye:
Kategese:
Diensgroep vir gebed:
Doop en Huwelike:
Siekte, sterfgevalle en nuwe intrekkers:
Vrouebediening:
Selgroepe:
Oggend 09:30
Elke Sondag van kwartaal net na erediens.
Sondagoggende na diens
Reël vroegtydig met leraars
Stel wyksleraar en ouderling in kennis
Sien jaarprogram / kalender
Woensdagaande
AGS Kerk Banier01.jpg
58 Heyns Street, Worcester, 6850, South Africa

Alombekend in Worcester as die “Kerk op die Bult” het die AGS Nuwe Lewe gemeente reeds op 17 Februarie 1934 onstaan.

Ons strewe daarna om ‘n gemeente te wees wat toegerus is om die uitdagings van vandag aan te spreek. Ons poog om nie net die “kerk op die bult” te wees nie, maar ‘n geestelike “stad wat op die berg” gebou is.

Ons wil die hele Evangelie van Jesus Christus aan die hele gemeenskap van Worcester verkondig.

Dit word gedoen deur middel van ons kerkdienste, gebedstye en selbyeenkomste. Die gemeente is aktief betrokke by evangelisasiewerk en ons streef daarna om van elke nuwe bekeerling ‘n ware dissipel van Jesus Christus te maak.

Ons uitreik na die gemeenskap behels betrokkenheid by verskeie gemeenskapsprojekte.

Sondag Dienste

Oggende 09h30
Aande 18h30

Tieners

Vrydag  19h00

Sondagskool

Sondag – 09h30 tot 11h00
(Gelyktydig met die Oggenddiens)

Gebedstye

Maandag 19h00 tot 20h00
Woensdag 06h00 tot 07h00
Vrydag 19h00 tot 20h00

Selbyeenkomste

Woensdag 19h00 tot 21h00
Showing 2 results