Kom kyk wat bied ons aan:
– Saterdag – Koek en tee! – Vars gebakte smullekker koeke elke Saterdag!
– Kleinplasie Restaurant bak koeke vir enige geleentheid.
– Koek proe : Koek proe advertensie
Stylvol en elegant – ons is jou perfekte keuse
7-dae van die week.
Watertand-lekker geregte.
Ruim porsies, Bekostigbare pryse.
Gesellige, ontspanne atmosfeer en spogwyne van die omliggende kelders.
ELKE SONDAG: Tradisionele Sondag Buffet-Treffer
09:00 – 11:30 Ontbyt of Tee met skons / versnapperings
12: 00 – 14:00 3-gang Buffet met 3 Vleisgeregte
Groente in seisoen
Treffer Nageregte
ONS SPESIALISEER IN:
Groep besprekings vir privaat aand-funksies,
Afsluitings-funksies, Troues, Mondigwordings,
Kantoor-partytjies, Verjaarsdag-partytjies en Konferensies
by Kleinplasie Restaurant of enige saal van u keuse.
Graag wil ons u herinner aan die konferensie-lokaal by Kleinplasie Museum.
‘n Baie ruim lokaal met lugversorging en veilige parkeer-area